Amber Riley

Amber Riley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Amber Patrice Riley
Geboorte 15 Februarie 1986 (1986-02-15)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Amber Riley (gebore 15 Februarie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Glee (2009) en Crazy Ex-Girlfriend (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy